Kiek-en-fliek: Clover Aardklop 2013 Loodsfunksie

  • 0

Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek. Saterdag 20 Julie het duisende Potchefstromers by die Senwes-stadion saam kom kuier ter viering van vanjaar se fees, wat 23–28 September plaasvind.

Luister na Anrika se amptelike Clover Aardklop-liedjie. (Probleme met die skakel hier bo? Luister hier na die liedjie.)

Foto © Alwyn van Zyl

Foto © Alwyn van Zyl

Andries Vrey, Karen Meiring en Saartjie Botha
Foto © Alwyn van Zyl

Fliek: Andries Vrey gesels oor Clover Aardklop 2013

Foto © Naomi Bruwer

Henk Grimsell
Foto © Alwyn van Zyl

Foto © Alwyn van Zyl

Snotkop
Foto © Alwyn van Zyl

Foto © Alwyn van Zyl

Foto © Alwyn van Zyl

Anrika
Foto © Alwyn van Zyl

Foto © Alwyn van Zyl

Anrika
Foto © Alwyn van Zyl

'n Toekomstige musikant deel die verhoog met Anrika.
Foto © Alwyn van Zyl

Anrika
Foto © Alwyn van Zyl

Foto © Alwyn van Zyl

Gepantser teen die koue ...
Foto © Alwyn van Zyl

Snotkop
Foto © Alwyn van Zyl

Elizma Theron
Foto © Naomi Bruwer

Elizma Theron
Foto © Naomi Bruwer

Riana Nel
Foto © Naomi Bruwer

Riana Nel
Foto © Alwyn van Zyl

Riana Nel
Foto © Naomi Bruwer

 

Clover Aardklop 2013: Program

Besoek Clover Aardklop se webwerf

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top