Humphries du Randt2013-05-10Ek noem dit die besondere kleurvolle en beeldende skeppingskrag van Afrikaans wat spontaan die rykgeskakeerde werklikheid van Afrika konkreet voor die oog en op die oor laat leef in die name van mense, plante en diere.
Pieter GR de Villiers2013-05-09"Fenomene soos hierdie is nie onbekend aan die Afrikaanse kerklike tradisie nie. Daarvoor kan ’n mens maar kyk na voorbeelde van die Pinksterbidure, sendingweke en CSV-byeenkomste. En deur die geskiedenis heen was daar toe, soos ook nou, vrae en kritiek."
Varkspek2013-05-09Ek weet nie of ek besig is om mal te word nie, maar ek het vanoggend 'n ruk lê en slaap na ek dorptoe was, en toe droom ek sowaar van jou!
Johannes Comestor2013-05-09Volgens Holloway het daar 'n verskuiwing in die geskiedenis van die christelike geloof plaasgevind, "from poetry to packaging ... from a movement that tried to follow the example of Jesus to an institution that hardened round a particular interpretation of his meaning ... the shift is called the evolution from the Jesus of History to the Christ of Faith".
Pieter GR de Villiers2013-05-09 “Hierdie lekkerlees-, goedversorgde en ryklik geïllustreerde naslaanboeke word, soos Reis deur die Bybel, in ’n sekere sin ’n aangename afwisseling op die Bybel as teks uit die antieke wat meestal in sy kriptiese en hoogs kultuurgebonde formaat nie altyd so direk en maklik in ’n moderne tyd kommunikeer nie.”
Humphries du Randt2013-05-09"My woorde was min en besadig toe ek buite die konteks van my ideologiese verwarring, die eienaar bedank het vir sy tyd en aandag en sy kennelike liefde vir sy grond en sy toewyding om soos in Psalm 8 oor dier en plan (en werkers?) te heers."
Cornie Groenewald2013-05-08"In spirituele terme het die bediening indrukwekkende sukses behaal en word dit getipeer as ’n landswye herlewing onder mans."
Gustaf Pienaar2013-05-08Vandeesweek se vertelling is maar net weer ’n illustrasie van hoe belangrik dit is dat ’n mens te alle tye ’n regsgeldige testament moet hê wat aan jou behoeftes voldoen.