Brand Smit2013-05-07Ek glo nie die ontwikkeling van lewensvorme was ’n “random event” nie. Ek glo daar was intelligensie – “iets” agter die vroegste vorm van lewe.
Reusedwerg2013-05-07"In ons huidige situasie, gesien teen die geskiedenis van die land is dit 'n pypdroom om enige noemenswaardige verandering aan die politieke front te sien of te verwag."
Chrizane Geldenhuys2013-05-07Chrizane se leeskeuses vir die dag: JM Coetzee se argief oop vir navorsing, Lee Harper dagvaar vir kopiereg en kompetisie vir Goodreads.com
2013-05-07Is jy in graad 11, en word jy beskou as ’n meningsvormer in jou vriendekring en skool? Dan is jy presies wie ons wil hê by die ATKV- Jeugberaad!
Sakkie Spangenberg2013-05-07"Sondeval-Verlossing-Eindoordeel. Hierdie paradigma het geloof en wetenskap in die Westerse wêreld vir meer as vyftien eeue oorheers. Wetenskaplike ontdekkings sedert die 16de eeu het dit egter begin ondermyn en ’n kloof tussen wetenskap en geloof geskep."
2013-05-07U word vriendelik uitgenooi na die US Biblioteek- en Inligtingsdiens se volgende Boekpraatjie: Sonja Loots in gesprek met Floris van der Merwe.
Gustaf Pienaar2013-05-07Neem nou byvoorbeeld die storie oor die 97 verpleegsters van die Verre Oos-Randse Hospitaal wat in 1956 in ’n Sondagkoerant verskyn het.
2013-05-06We asked you, our readers, to tell us where you’ve had your best meal and our mouths were watering by the time we’d read through the comments!
Corlietha Swart2013-05-06Die uurglas is vinnig besig om leeg te loop vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se landswye skryfwedstryd, Skrywers 2013, waarvan R15000 prysgeld geborg word deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat. Die wedstryd se sluitingsdatum is op 10 Mei, maar alle posstukke met die regte datumstempel word aanvaar.
2013-05-06Hiermee ‘n uitnodiging na ‘n seminaar wat op Woensdag, 8 Mei 2013, om 16:15 aangebied word deur die Departement Linguistiek. Die onderwerp van sy aanbieding is “The Case for Education in the Mother Tongue in International Law: Emerging Trends and Significance for South Africa?”.
2013-05-06 You are invited to a Wits University Press & WiSER Book Talk on The Disorder of Things : A Foucauldian Approach to the Work of Nuruddin Farah. Wednesday 8th May at 6pm-7:30pm.
2013-05-06This year, Bollywood turns a century and to commemorate this occasion Wits Theatre in association with IndiaAfrica is hosting a week of Indian movies to celebrate 100 Years of Bollywood!
2013-05-06This winter Spier is pleased to present a series of three art exhibitions, curated on the occasion of The International Poetry Festival, ‘Dancing In Other Words’.