Pasgelaai
Who’s afraid of the Irma Sterns? by die Liebrecht Galery
2013-05-06 ‘n Uitstalling bestaande uit skilderye, fotografie en juweliersware deur Marina Louw, geïnspireer deur die werk van Irma Stern. Open in die Liebrecht Galery, Somerset-Wes, die 16de Mei 2013 om 6:30.Sempre Opera vier twee eeue van Verdi in Johannesburg
2013-05-06 Sempre Opera vier vanjaar saam met die internasionale operawêreld Giuseppe Verdi se tweehonderdste verjaarsdag.LitNet-spens: Kwaak! ’n Musikale visdamstorie
2013-05-06 Wat voer jou skool op by die skoolkonsert? Hier is 'n lekker kinderdramateks in LitNet se spens.Italian string ensemble Trio Broz to perform at Unisa
2013-05-06 The Italian string ensemble, Trio Broz, will perform in the Enoch Sontonga Hall at Unisa on Saturday 11 May at 18:00IV: Thriller met open eind
2013-05-06 "De veelzijdige cabaretier Arjen Lubach is kort voor de troonswisseling op 30 april gekomen met een heuse thriller: IV."
Maya, Sa is moertoe! Setsidifatsi in Verre Oosrand-hospitaal!
2013-05-06 Ons het Vrydagnag die baba gered uit die vrieskas langs enigste toilet in erf in Daveyton! Pasgebore en yskoud!
Vir Williams oor onder andere die middelklasse
2013-05-06 Ek sien jy sê ditsem oor die swart middelklas nou groter as die wit middelklas is. Hoekom is jy so bly daaroor?
Takseringvormpies
2013-05-06 Daar is instansies, meestal restourante en diensstasies, wat jou vra om so 'n vormpie in te vul om hulle diens te takseer.
Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme
2013-05-06 Chris verwys Wouter elders in ’n kommentaar na die boek Three Faiths, One God - The Formative Faith and Practice of Judaism, Christianity and Islam deur Jacob Neusner.Dit het my net weer herinner aan die dilemma van die sekularis en agnostikus wat sin probeer maak van religieuse, oftewel, spirituele sake, in soverre dit God aangaan.
Karikature
2013-05-06 Menswees is ‘n lewenslange geskarrel van wesens wat mekaar wil oortuig dat hulle is wat hulle nie is nie.
George se verkiesingsbrief
2013-05-06 Wel, as meer Afrikaners vir die VF stem dan het die VF mos meer kans om hierdie impak te maak of hoe?
Versoek aan Cornelius Henn
2013-05-06 Miskien kan jy nogtans die volgende onderwerp oorweeg, aangesien dit openbare aandag geniet, nl die vereiste van 'n selibaat lewe wat die Rooms Katolieke Kerk aan feitlik al sy ampsdraers oplê.
Die Gupta's
2013-05-06 Ek hoor oor die nuus die Gupta's het om verskoning gevra. Hoekom, hulle het mos niks verkeerd gedoen nie?
