Pasgelaai
Long Street Nights at the Baxter Theatre
2013-05-02 Long Street Nights, directed by Nicky Rebelo, weaves together six South Africans and their stories, with a dynamic young cast at the Baxter this May.Angus Buchan en sy Mighty Men
2013-05-02 "Die Mighty Men beweging is by uitstek ’n geestelike beweging van die gewone mense in die konteks van hul konkrete werklikheid waarin hulle soek na die dieper betekenis van hul lewe. Die beweging het ’n inherente neiging om te vereenvoudig … om ou antwoorde in nuwe tye te probeer oordra en bevrydende insigte in die Bybel te ignoreer of verwerp."Random House Struik and GetSmarter presents Non-Fiction Story Course
2013-05-02 Random House Struik and GetSmarter, a high?touch online educationompany, are proud to present the Random House Struik Write a Non?Fiction Story course. This course is compiled and facilitated by leading South African author Mike Nicol.
Respons op Wouter se huldeblyk aan Margaret Thatcher hiermee vervolg
2013-05-02 Met ’n verandering in regering, is dit wel moontlik dat die National Development Plan aangepas word om juis soortgelyke strategie te kan implementeer, ten doel om kapitaal en werkskepping te bewerkstellig.
Jaco, my Afrikanertrots ...
2013-05-02 Vyandigheid teenoor Afrikaans binne, is net so dodelik vir Afrikaans buite Mzansi, as wat dit vir die Afrikaner in ieder geval is.
Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern
2013-05-02 Hierdie beteken egter nie dat die relevansie van argeologie moet tot die minimum beperk word, maar dat daar wel redelike ruimte gelaat moet word vir hersiening van die bevindings.
Bravo Cornelius Henn!
2013-05-02 Kan 'n kerk oor sulke onbenullighede kweel terwyl 'n toestand heers soos deur jou in jou brief beskryf?
Stemme van sangers het darem oud geword?
2013-05-02 As mens versamel, groei mens saam met musikante!
Die stand van sake …
2013-05-02 Die politieke bestel van Suid-Afrika kon nie van inplonsing gered word nie. In maklike Afrikaans: SA is moertoe.
Die Waarheid ... en wat Cornelius glo
2013-05-02 Cornelius se ‘liefdeshart’… is dít die liefde wat die HERE van ons verlang?Koning verander draaiboek by musiekkonsert
2013-05-02 "Die lentesonnetjie het gesukkel om deur te breek. Op drie groot skerms kon almal sien hoe die akte onderteken word."Werkersdag in 'n onsekere tydperk
2013-05-02 Die Internasionale Arbeidsorganisasie beraam volgens hulle kriteria dat 75 miljoen jong mense in die wêreld op soek na 'n werk is.Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die Mighty Men en manlikheid
2013-05-01 "Die belangrikste teoretiese vraag is of die feministiese kritiek teen Buchan geregverdig is, naamlik dat sy soort “sagte patriargie” gevaarlik is omdat dit ’n subtiele manier is om patriargale magsverhoudings in die samelewing in stand te hou, wat huishoudelike geweld eerder sal bevorder as verminder."
Top Tv porno is stokou albatros!!
2013-04-30 Teenoor die lewendige sekskameras op Google, is enige ou porno film erg vervelig!!!
Church Fathers: First Council of Nicaea (AD 325)
2013-04-30 Vir al die wedergeborenes, klik op skakel om skepping van Jesus as God te lees!
Gebrekkige argument vir en teen geloof
2013-04-30 Niemand het werklike tasbare bewyse vir of teen geloof nie, maar wel baie tasbare onverdraagsaamheid vir mekaar!
"Talle sterf in bloedige maand in Irak"
2013-04-30 Ek nooi enigeen hier om Suid-Afrika se misdaadstatistiek vir April 2013, ook hier te plaas.
'n Les uit History Boys ...
2013-04-30 Veel meer as wat die aanvanklike aanhaling van Trudge bevestig hierdie dialoog hoekom die toneelstuk so kragtig is.
