Pasgelaai
God help onse Afrikaners ...
2013-04-26 Waar gaan Irene van Niekerk, vandag dubbel burgerskap kry om haar uit haar omstandighede te red?
Engels na Afrikaans …
2013-04-26 Ek sien dat die woord “implode” nogal baie deesdae gebruik word om ‘n politieke situasie te beskryf.
Koppe skuif
2013-04-26 Groot somme geld is nodig om die toestand te verlig — as ook ’n kopskuif in die administrasie daarvan.Indrukke van die gesprek oor die muilbandwetgewing
2013-04-26 Die Wetsontwerp op Beskerming van Staatsinligting is op Donderdag, 25 April 2013, in die parlement goedgekeur. Liesl Peyper was daar.LitNet Akademies-resensie-essay: Gunther Pakendorf lees Woordeloos tot verhaal. Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans
2013-04-25 "Ek kry die indruk uit die bundel as geheel dat die teoretiese besinnings die leser tot nadenke stem, terwyl die toepassing op literêre tekste nie altyd oortuigend is nie."LitNet-leeskeuses: Donderdag 25 April 2013
2013-04-25 Daar was lanklaas aktuele plaaslike boekenuus soos dié week. Met TT Cloete en Cas Vos wat hierdie week vasgesit het oor die flapteks van Vos se nuwe bundel, en Lapa Uitgewers wat volgens Beeld “dalk sy hoof kwyt is” ...Meester: Manewales in die klaskamer
2013-04-25 Meester het weer sy hande vol met sy leerders in hierdie week se strokies ...
Is eie belang noodwendig verregs?
2013-04-25 Selfs in Europa het 'n bewustheid oor eie belange sterk posgevat.
for’m sonn’r kwor’m
2013-04-25 half-’n-half half hartseer, Afrikaans se v’rhaal,bitt’rein’rs, wat’l so teen vooruitgang wil staal,
Ons kán en móét Zuma nie teëgaan nie
2013-04-25 Bogenoemde opskrif, en onderstaande gekwoteerde bewerings, is beslis nie my sentiment nie.
Het Vlaams woordenboek » poepen
2013-04-25Vir my is daar heelparty woorde wat konsternasie sal veroorsaak as jy 'trots' afrikaans praat in Nederland en Vlaandere!
Hans, wat is 'n daktaal?
2013-04-25 Jy gebruik nogal taamlik dikwels die woord en ek het gewonder wat dit beteken ...
Apartheid-nostalgia uit Soweto
2013-04-25 Die volgende stukkie logika is spesiaal vir almal wat deur die korporatiewe media gebreinspoel is, en reken 'n mens moet regs wees om vir jouself te kan dink.
pavloviaans Afrikaans
2013-04-25 nie net sosialis soekaai deng, speelveldg’lykheid,als int’grasionisties-humanisties, v’n Mens-wees,
Interessante verskynsel met 'suurmynwater'!
2013-04-25 Na verlede week se geweldige reën in Gauteng, sien ek 'n verskynsel wat kommerwekkend is, tog interessant.
F Marx oor Afrikaans
2013-04-25 Waarom word Afrikaans vermeng terwyl hierdie vermengers nie hulle Engels vermeng nie?
