Pasgelaai
Petisie: Bevryding van Liu Xiaobo
2013-04-29 "Die inperking die vryheid van Xiaobo en sy vrou, Liu Xia (wat onder huisarres geplaas is), bly een van die dringendste prioriteite van PEN Internasionaal."Camille by die die Kunstekaap Opera van 2-12 Mei
2013-04-29 Vanaf 2 tot 12 Mei kan liefhebbers van Verdi daarna uitsien om die aangrypende musiek te hoor, maar hierdie keer tydens die Kaapse Stadsballet se uitmuntende produksie van Camille.Oupa en Ouma op Toer
2013-04-29 Oupa en Ouma op Toer. Met Johan Botha en Lida Botha. 5-8 JUNIE OM 20:00. DIE BOER RESTAURANT TEATER- DURBANVILLEBoekbekendstelling: Eben Venter se Wolf, wolf
2013-04-29 Meer inligting oor die boekbekendstelingvan Eben Venter se jongste roman Wolf, wolf.
Maya, ek mis my 2 katte!!
2013-04-29 Ek wie kathater was, mis vir Koos en Katrina, my 2 swartpoot grys katte!
Maya, ontplof en inplof …
2013-04-29 Dit dui rigting aan waarin ontsteker die springstof laat ontsteek.
Wat my die dik die bliksem inmaak!
2013-04-29 Ek as motoris betaal my lisensiegelde en tolgelde, terwyl voetgangers my veiligheid bedreig deur op ryvlak te loop?
Voortreflike leuens
2013-04-29 Ons is geleer, en leer ons kinders, dat dit voortreflik is om te lieg.
Hans, hoe ons Afrikaans meet
2013-04-29 Die wêreld het piepklein geword, inligting trek regom die aardbol teen 'n geweldige spoed.
Hulp vir die Afrikaner
2013-04-29 Ek het die berigte oor Irene van Niekerk in die koerante gelees. Ek hoop ek is verkeerd, maar daar is nog baie gevalle soos sy en daar gaan nog meer voorkom.
27 April ’n foefie onder blankes en bruinmense
2013-04-29 Solank rasgedrewe werkreservering op die wetboek gewettig bly, gaan daar geen rede wees om 27 April te vier nie.Wat is 'n regte skrywer?
2013-04-29 Onlangs het ek na aanleiding van ’n klompie skrywersuksesse die vraag gevra: "Is ek nou ’n skrywer?"Metakognitiewe bewustheid as vereiste vir die effektiewe onderrig van leesbegripstrategieë
2013-04-29 "Hierdie studie het [...] sonder twyfel getoon dat die eksplisiete onderrig van leesbegripstrategieë ’n werkbare oplossing vir die probleme rakende geletterdheid wat tans binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ondervind word, bied."Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar
2013-04-29 Die e-boeke is beskikbaar by Leserskring, Kobo, Kalahari én Amazon se Kindle Store en kan op enige e-boekleser, tablet, rekenaar of slimfoon gelees word. NB-Uitgewers se volle katalogus van e-boeke word nou deur Amazon versprei en is dus wêreldwyd op alle platforms beskikbaar.
Baie dankie vir my prys julle liewe Webvoete!
2013-04-26 Daar, snoesig in sy bruin pakkie; my splinternuwe Huisgenoot Wenresepte, vol Boerekos!
onv’rskrokke
2013-04-26 enigst’ positief ‘-isme’, dié’s mos ‘Mensisme’,’t omvat alle ann’r ‘-ismes’ (hoe Mens optree)
