Janelle Visagie by die Dasjesdrift Teaterhuis

  • 0

MY OPERA - 24 Julie / 19:00 / R230 p.p. (ete ingesluit) / 084 444 9238 / Dasjesdrift Teaterhuis / Heidelberg - Witsand 

Een van die gevierde SA Sopranos, Janelle Visagie en die portugese pianis, Jose Dias doen 'n splinternuwe klassieke kabaret (onder regie en spelleiding van Niël Rademan), getiteld: MY OPERA. Die titel en produksie is doelbewus veeltalig. Die intrige handel oor 'n plaasmeisie wat graag 'n beroemde Operasangeres wou word! Die produksie se voertaal is Afrikaans, Engels, Frans, Italiaans en Duits! Kom wees deel van die première van 'n splinternuwe to- produksie! 

Woensdag 24 Julie / 19:00 / R230 p.p. (ete ingesluit) / 084 444 9238 

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top