Gelukvoos (Tanka-gedig)

  • 0

Voet nêrens geplant
skyn haar strak sagte gelaat,
uit kommer gevorm,
lê snye plooie berou:
weer is geluk my weerhou!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top