Hennie Fritz

Ek neem die “pen” op, om die gedagtes wat tussen my “hart” en “verstand” vasgevang sit, uit te kry. In meeste van die gevalle doen ek dit net vir myself. Dit mag dalk wees dat dit erens vir iemand anders van waarde kan wees. Dit is goed so. © Aangesien dit myne is, behou ek die regte op die inhoud van my skryfgoeters. Alhoewel, kritiek en leiding sal ek waardeer.

Liggelowig

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-11-13

"Ek sit nou hier en wonder mag ék ook ’n slag gatvol raak”?"

19 Oktober 2018, que será, será

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-10-22

"Is hierdie ’n opruiende geskiedenisles wat ek hier aanbied? Nee inderdaad nie, dit skets egter wel die onrusbarende vrees wat elke dan en wan by my kom spook en dit voorspel dat ek meer gereeld my toekomswaarde in hierdie land moet beaam en verdedig ..."

Dalk is dit nuus

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-06-27

"Êrens in die wye Kaap slaap daar vanaand ’n motortjie of dalk ’n mens of ’n dier onder ’n seil wat nie aan hom, dit of haar behoort nie ..."

Moeg vir die storms

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-03-19

"Die Vlieënde Hollander was in ’n storm onder by Kaap die Goeie Hoop vasgevang ..."

Die meisies sing weer

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-02-19

"In die truspieël het daar vanoggend ’n skone lied kom speel ..."

Noem hom sommer Gert

Hennie Fritz SêNet-briewe 2018-01-26

"Dit is so om-en-by vieruur op ’n Donderdagmiddag êrens in Julie 2002 ..."

Koos en Smiley

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-12-12

"Te midde van die werksdinge van hierdie dag, is daar ’n klompie melodieë wat tydig en met klinkende reëlmaat my gedagtes na hierdie skryfding terugroep ..."

Die speeltyd is verby

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-10-26

"Die ander Vrydag namiddag sit ek en vriend D’em oor ’n koue Germaanse bruisdrankie die dinge van die dag, die week en sommer wat ook al aan die orde is, en gesels ..."

Om weg te gee of te verloor

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-10-17

"In die voorportaal van ons voorstedelike woning staan daar gisteraand houers met goedjies ..."

’n Verdiende loën

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-09-15

"Volgens Frédéric Bastiat, ’n eertydse Franse ekonoom, is daar net een verskil tussen ’n slegte en goeie ekonoom ..."

Halfgesond

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-09-08

"Die afgelope weke was ons familie geraak deur ’n oom se skielike gesondheidsinploffing ..."

Lyfstraf

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-08-30

"Dit is eienaardig hoe die gawe van klank ’n mens se gedagtes kan vasvang ..."

Wanneer ek my oë sluit

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-07-31

"Mense wat weet, blyk te vertel dat ons as geestelike wesens twee keer per dag vir ’n paar minute moet stil raak ..."

Wat sal eendag van ons word?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-06-20

"Was ek maar ’n siener, sou ek dalk kon voorspel ..."

Vyftig is om die draai

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-05-17

"In ’n vae teenstelling met die uitgangspunte en skryfgoeters wat in die verlede al uit my gedagtes gevloei het ..."

Top