Vaders van lyding
2016-06-24"Ons seuns het die afgelope naweek my soos ’n vreemdeling in ons huis en hul lewens laat voel ..."
Waar is hulle... Kan jy die voëls hoor?
2016-05-31"Die afgelope tyd het hierdie gedig en die pad soontoe weer woelig kom kuier ..."
’n Verhaal op elke gesig
2016-05-18"Die gesiggies in hierdie deel van die dorp is darem maar iets om na te kyk ..."
Episode vier: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
2016-04-25"Die dae was skynbaar goed; die kalmte en wyn soet ..."
Episode drie: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
2016-04-21"Terwyl ek hier sit en aan die herinneringe van my voertuie en die kaskenades in, om en met hulle herkou, sak daar ’n lap van skuld oor my gemoed neer ..."
Episode twee: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
2016-04-19"In my lewe was ek nog nooit só dankbaar vir ’n kar wat op die regte plek gaan breek het nie!"
In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
2016-04-18"Toe kan ek sien hoe die wetsbewaarder se wange onder die oopgesig helm rooier raak terwyl hy die radio van sy stuur afpluk ..."
Welkom in die Vuil-Driehoek
2016-03-31"Wikipedia beskryf die Vaaldriehoek as 'n groot driehoekige industriële gebied in Suid-Afrika ..."
Wat is ’n huis sonder ’n Moeder
2016-03-16"In my Ouma se huis in Johannesburg was daar in die sitkamer ’n pienkerige porseleinbordjie teen die een muur met die woorde: “Wat is ’n huis sonder ’n moeder” ..."
Hoe lag ek nou!
2016-03-04"Twintig jaar en twee hande vol maande gelede, toe die wêreld nog wild en vry was ..."
Ons groet mekaar nie meer met 'n soen nie
2016-02-23"Is daar rede in die kerke van ons tyd se debat oor wie mag en wie nie kan nie"
Skryf vir ons iets positief
2016-01-29"Deur die klompie jare wat ek die lus en leef van die griffel van gedagtes en gevoelens en ervarings as perdjie sonder stok beoefen ... "
Groete vir Kersfees
2015-12-24"Deur die verloop van tyd en die verwerking van gedagtes, het my gemoed sy eie lewenswyse vir die behandeling van 'n steurnis in die binneste ontwikkel."
