Eendag was daar ’n pa
2017-04-26"Ons het seker almal al die een of ander tyd ’n storie oor ’n man en sy seun gehoor ..."
Dalk, Soms, Te Veel
2017-04-11"Dit mag dalk wees dat die ingeligte en helder denkende mens nie sommer voor die voet en luidkeels stellings teen of in opstand met die meerderheid van die gemeenskap sal inneem nie ..."
Duisterdraer
2017-03-15’n Mater op die sosiale blaaie maak die anderdag die stelling: “Die stryd is op ons; maak gereed vir oorlog…”
Vakansietyd – verlossingstryd
2017-01-18"Die betonkapitaliste het gister weer die kruiwaens en swierwaens se neuse soos skoon troffels op ’n rak na die werkplek laat trek ..."
Meneer Adams in Drukkerystraat
2016-10-28“Mnr Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors …”
Die gelag van stakers in onderbroeke
2016-10-13"Daar moet tog seker ’n stukkie humor in die doringklap van elke dag sit ..."
Tot hiertoe en nie verder nie
2016-10-10"Gister sê ’n broeder in die gees dat ons kalmte moet kry ..."
Die goud en silwer van spyt
2016-09-13"Gisteraand, nadat die die Sondagaandfliek op die betaalkanaal gedraai het, het ek sommerso op die sosiale blad gaan rondblaai ..."
Ken jy verslawing meneer?
2016-08-26“Dis daai oomblik wanneer jy besef dat jy die een ding bo die res verkies; al maak die gevolge nie saak nie; dis daai oomblik wat jy moet besef dat jy verslaaf is ...”
Een en alleen
2016-08-12"Die afgelope naweek het ons gesin vir die eerste keer in ’n lang tyd die kuierteerpad deur die res van die kolonie opgeneem ..."
Klagtes en malligheid
2016-07-24"Vanoggend vertel die sosiale blaaie dat ons gewone sterflinge die ander wat kronies kla en negatief is moet vermy ..."
Daar's feetjies in my bos
2016-07-11"Gisteraand, tot die uitbundige genot van die kennisse en vriende en familie ..."
