Die rëen is laat

  • 0

En as die reën namiddag talm
en ’n halfuur anderkant die rekenaarvoorspelling val,
dan staan ons verras, verwonderd, kwaad
en vra: is daar dan geen heiligheid op dese aard?

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top