Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Thula baba"

  • 0

Thula baba: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

 


In hierdie verhaal is die dialoog vir my nog baie problematies. Dialoog moet oortuigend aangebied word, en spaarsamig. Kyk ook weer na die ma se wagtydperk voor sy van die kind se dood hoor; hoe beeld jy haar uit; hoe wek jy simpatie vir haar sonder om die leser te vertel om simpatie te hê?  Maak die ma ’n hardwerkende, steunpilaar van ’n mens/karakter in teenstelling met die pa. Ontgin die verskille in die wit- en swartwêrelde ten volle. Die Madam se lelies en dan haar wegdraai oortuig my nog nie. As die madam nie aangegryp kan word deur die situasie, genoegsaam om daarby betrokke te raak nie, waarom sal die leser aangegryp word?


Lees die tweede weergawe: "Thula baba"

Lees die eerste weergawe van "Thula baba"

Lees die eerste keurverslag oor "Thula baba"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top