Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Pik"

  • 0

Pik: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

 


Hierdie is na my mening die sterkte verhaal. Boeiend, oortuigend (grootliks), gruwelik en gespanne. Ek sal wil sien dat die hoofkarakter minder vloek; absoluut net waar nodig. Ons wil nie leser snuf in die neus laat kry dat hy dalk nie so onkreukbaar is soos ons dink nie ... Die sukses lê juis in die slot waar die waarheid na vore kom. Ek sal graag ook wil sien dat die skrywer nog aan die dialoog skaaf. En haal asseblief die aanspreekvorm “Liefie” uit ... 🙂 Die herhaling van die woord “stop” is op plekke hinderlik; dit kan werk en is ’n interessante toevoeging, maar gebruik SLEGS waar dit effektief is. Die herhaling daarvan (soos die vloek) verminder die slaankrag daarvan.


Lees die tweede weergawe: "Pik"

Lees die eerste weergawe van "Pik"

Lees die eerste keurverslag oor "Pik"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top