Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Sewentien tuindwerge"

  • 0

Sewentien tuindwerge: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

 


Hierdie skrywer het die verhaal daadwerklik herskryf en hierdie weergawe sien beter daarna uit. Dit is taalkundig ook goed afgerond. Die koerantberig en die polisie se “ondersoek” oortuig in hierdie geval; die karakters is oortuigend en die dialoog toon verbetering. Ek wil die skrywer weer aanmoedig om die titel van die verhaal te heroorweeg, en die verhaal een laaste keer deur te werk en alle onnodige inligting uit die vertelling te verwyder.


Lees die tweede weergawe: "Sewentien tuindwerge"

Lees die eerste weergawe van "Sewentien tuindwerge"

Lees die eerste keurverslag oor "Sewentien tuindwerge"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top