Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "Shawn se dilemma"

  • 0

Shawn se dilemma: Die tweede keurverslag deur Leti Kleyn

 


Ek kan sien dat die skrywer die verhaal herwerk het. Soos dit tans daarna uitsien is die verhaal te oorbevolk met karakters en gebeure. Die verhaal moet ’n natuurlike verloop vertoon, en nie van een toneel na die volgende flits nie. Ek sal graag wil sien dat die hoofkarakter(s) se innerlike konflik gebruik word om die verhaal vorentoe te stu. Die dialoog oortuig nie, en daar is steeds te veel voorbeelde waar die outeur die leser vertel eerder as om die leser te wys. Die skrywer kan die titel nog ’n keer oorweeg.


Lees die tweede weergawe: "Shawn se dilemma"

Lees die eerste weergawe: "Gister se dinge"

Lees die eerste keurverslag oor "Gister se dinge"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top