Video: Breyten Breytenbach katalekte-bekendstelling

  • 0

Geniet hoogtepunte uit die bekendstelling van Breyten Breytenbach se nuutste bundel, katalekte, deur NB-Uitgewers by Breytenbach Sentrum. Die aand was gevul met pragtige voorlesings deur Antoinette Kellerman, vergesel deur Schalk Joubert se innoverende kitaarklanke. Na 'n insiggewende gesprek met letterkundige, Louise Viljoen, het Breytenbach self by Schalk aangesluit vir verdere onvergeetlike voorlesings.

Lees Helize van Vuuren se LitNet Akademies-resensie-essay: katalekte deur Breyten Breytenbach – 'n Boeiende gesprek met van die grootstes

Kyk die video:

 
 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top