Wolf, wolf by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel

  • 0

Eben Venter se Wolf, wolf is op 13 Junie 2013 in die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.

Eben Venter
Marianne Thamm het die gesprek gelei.
Eben Venter teken bewonderaars se boeke.
Eben Pienaar, publisiteitsbestuurder by NB-Uitgewers
Leon de Kock
Riana Barnard, uitgewer by Tafelberg
Murray la Vita en Henry Cloete

Foto's: Izak de Vries

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top