Humphries du Randt2013-05-16Bloot op grond van die vrugbare ou tradisie om 'n Nederlandse boek vir matrikulante voor te skryf, weet die meeste afgestudeerde Afrikaans leerlinge reeds dat 'n hele boel van die oënskynlike ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands misleidend is en wedersyds groot kat-astrofes en verleentheid kan veroorsaak.
Jason Lloyd2013-05-15"Sedert die indiening van die eerste weergawe van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting in die parlement in 2008 was die vet in die vuur ..."
Francois Badenhorst2013-05-15"Many try to ignore what is broken or repulsive. That is not the answer. The only way to fix the problems we see in celebrity culture – the consumerism, the immorality, the greed – is to change the nature of the conversation."
Kayang Gagiano2013-05-15"Beukes’s painstaking historical research delivers up authentic, yet slightly clichéd renderings of the eras she chooses to highlight – from the grunge-era 1990s, to the paranoid spectre of McCarthyism in the mid-1950s, to the politically disenchanted Nixon-era ‘70s, and so on."
Cas Wepener, Cas Vos2013-05-15"Die oogmerk van hierdie bydrae is om, met verwysing na die twee dorpe Beaufort-Wes en Betlehem en die wyses waarop hierdie dorpe en soortgelyke ruimtes in verskillende kunsvorme tot uitdrukking gekom het, aan te toon watter moontlikhede die kunste vir die homiletiese proses bied."
Gerdus Senekal, Chrizane Geldenhuys2013-05-15Vrydag se tweede gesprek heet "What has ethics got to do with it? Does poetry open a way to an awareness of being and dignity in the process of political and cultural transition?"
2013-05-15The SCrIBE Script Writing Competition is once again calling on all playwrights resident in South Africa and over the age of 21 to make submissions of new plays to the Imbewu Trust by 31 July 2013.
Cornelius Henn2013-05-15Chris Hadfield, ’n Kanadese ruimtevaarder wat die afgelope vyf maande bevelvoerder van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) was, het hierdie musiekvideo as 'n afskeidsblyk gemaak kort voor sy terugkeer na die aarde.
Kobus de Klerk2013-05-15Die noodwendige afleiding is dus dat die judaïste met hulle judaïsme afgedwaal het van die ware oorspronklike Godsdiens en as sodanig deur God as verlope skape, verlore kinders, aangesien is – vandaar Sy verwysing aldus na hulle.