uit ’n pen

  • 0

uit ’n pen val ’n lemoen ’n skok ’n bom ’n pers skoen
daar val en val en val

water    groen
rooi tamaties

wind en lint

’n pen is groter as wat mens dink 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top