Pasgelaai
My 'pelgrimstog' elke jaar
2013-03-25 Mense betaal deur hul nekke om pelgrimstog jaarliks in Spanje te gaan stap. Dan hou hul net ‘n fotoalbum oor vir onkoste.LitNet-leeskeuses: Maandag 25 Maart 2013
2013-03-25 Chrizane se leeskeuses vir dag: Maandag 25 Maart 2013Van Chinua Achebe en Brink tot Batman.
Hoe groot is die regte gaping?
2013-03-25 Dis nou tussen man en vrou, en nee, ek praat nie van die gaping in IK of sulke dinge nie, maar ouderdom, en spesifiek die regte ouderdom?
Trienie ea probeer dalk te hard?
2013-03-25 Ek wil nie 'bekeer' wees na die tipe bi-polêre wedergeboorte geweld wat hul dikwels hier op LitNet beskryf nie.
Die Tanner Lesings, Van Zyl Slabbert en demokrasie
2013-03-25 Aangesien dit sinneloos sou wees om na ’n verstokte ideoloog te draai vir advies oor die onderwerp verkies ek om my te wend tot ’n lesing wat Van Zyl Slabbert gelewer het in lewe by die Universiteit van Oxford oor die tydperk 27 en 29 Oktober 1987.
Voorstedelike legendes van David Icke?
2013-03-25 Hy beweer dat die slang/reptiel in Genesis met Eva seks gehad het, dat sy van sy 'boom van kennis van goed en kwaad' geëet het, voor Adam ook geproe het!
Realiteite van Europa - Bankrotskap
2013-03-25 Die feite van die dag bewys duidelik dat ek korrek was en is ... VSA is bankrot, en die EU is bankrot, feite.
Sameswering en die olie in Irak
2013-03-25 Klink dit asof Amerika die wenners was en die oorlog dit werd was?
Geheuekiekies 21 en 22
2013-03-25 Die uiteinde van die saak is die vangwaens vertrek en vanuit die laaste wa se agterruit, eintlik agtersif, loer ou Gys en sy kliënt vir ons. Ons het vir hulle gewaai maar Gys en sy kliënt het nie teruggewaai nie.
Kuberkabouter wouter en die net
2013-03-25 Dus om as ’n kuberkabouter uitgeskel te word is dalk seer in die begin, maar daar is geen ander plek waar ek wil wees nie as juis in kuberland, wouter, kabouter of nie.
Vir die wat glo …
2013-03-25So, vir die wat glo die taal moet net gepraat word is daar slegte nuus: Hy word nie meer gepraat nie.
Edmund Gosse as bibliotekaris
2013-03-25 Gosse was 'n digter, literêre kritikus, skrywer van biografieë ... en ook 'n bibliotekaris, eers as assistent in die British Museum en later as hoof van die House of Lords Library.Mies Julie
2013-03-25 Hierdie is duidelik 'n toneelstuk wat die teaterwêreld aan die praat het en die internasionale media op reageer.Artjamming Easter holiday programme
2013-03-25 Join Artjamming for a bright, colour filled Easter holiday programmeLitNet Akademies-resensie-essay: Joan Hambidge oor Nuwe Stories
2013-03-25 "’n Goeie kortverhaal is op sy beste soos ’n goeie gedig: dit suggereer en agterna klap die implikasie jou in die maag."International Quality Crown Convention Award for Litera Publications
2013-03-25 Theresa Papenfus, author of Pik Botha and his times, recently received the International Quality Crown Convention Award for Litera Publications in Switzerland. She shared her speech at the event with LitNet.Video: Leon de Kock and Michiel Heyns in conversation
2013-03-22 Michiel Heyns and Leon De Kock in conversation with Jonathan Amid18 March 2013
JS Gericke Library Auditorium
