Pasgelaai

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 19 Maart 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-03-19 Vandag in Boekenuus: Laai die eerste hoofstuk van Dan Brown se Inferno af. Dis gratis!

winde v’n onkund’-ontkenningskunde

Jacobus Faasen 2013-03-19 winde v’n onkund’-ontkenningskunde 

“luukse” van laissez faire

Jacobus Faasen 2013-03-19 “luukse” van laissez faire 

Perdeby, lees nog my gekrabbel?

Hans Richardt 2013-03-19 Wel, dis een ding om in harmonie met natuur te leef, as natuur saamwerk? 

Perdebytjie, my tent in die tuin

Hans Richardt 2013-03-19 Streepmuise vlug net uit veld, as geelslang jagmaak op hul!

Jan Rap, skryf tog oor Promised Land?

Hans Richardt 2013-03-19 Terwyl ek jou geskrif as antwoord aan Francis Williams, speel my cd-snit deur Willie Nelson-living in the promised land!  

George Claasen, skryf tog vir ons versie oor die Avrocar-projek?

Hans Richardt 2013-03-19 Moet ek jou blink lek? 

Chris Dippenaar, Trienie kan brood en visse voer

Hans Richardt 2013-03-19 Sy kom mos uit familie wat wonders kan werk? 

Lewe

CM 2013-03-19 Lewe is nie ‘n probleem wat opgelos kan word nie. 

Wie het al die olifante vermoor?

Francois Williams 2013-03-19 Tussendeur die tallose misdade wat die Wittes gepleeg het, en steeds pleeg daagliks in Afrika, staan die massamoord op die wilde diere van Afrika uit soos 'n paal bo die water!! 

Onwetende weters

CM 2013-03-19 Onwetende weters

Wouter, die intellek (vir almal met harte)

Cornelius Henn 2013-03-19 Jy vra: "Wanneer die geleentheid dit moontlik maak, kan jy dalk aandui hoekom die term 'intellektualisme' vir jou 'n skelwoord geword het?"

Piet Croucamp, waar val jy uit, Boet?

Reusedwerg 2013-03-19 Ek het dit seker al menige kere op die forum bekendgemaak wat my mening oor die blaam vir apartheid en enige iets daaromtrent is.

Chris, streepmuise is 'n plaag

Hans Richardt 2013-03-19 Die veldmuise het verlede jaar my tent vol gate gevreet en so ook my klere!  

Interessante stukkies uit die argief (vir Yuri)

Jan Rap 2013-03-19 Toe ek vroeër vandag die LitNetwebblad probeer oopmaak kom daar gedurig 'n foutboodskap op en dan klink die ding uit. Ek probeer toe 'n ander roete en kom op die argief af, briewe uit 2007 en was dit nou interessant! 

Sunnyside

Yuri Thumbran 2013-03-19 Gister moes ek na Handel en Nywerheid se kantoor in Sunnyside gaan. En dit het my verbaas hoe Sunnyside ten goede verbeter het.

Mellow mettie mossels: Een aand by ’n storievuur

François Verster 2013-03-19 "Gert en Schalk het hulle kant gebring om die luim verder te versag met volronde fluweelklanke wat goed gepas het by die mossels, brood en ander Weskus-cuisine - waarvan daar genoeg was om mínstens al Afrika se honde te voed."

Brendon Daniels en Die Boland Moorde

Henry Cloete 2013-03-19 "Die hoofrolle in beide Boland Moorde en ’n fliek wat later vrygestel word, tel seker as my persoonlike hoogtepunte. Akteurs droom oor hoofrolle."

Hoe kan ons die onderwysstelsel in hierdie land verbeter?

Jason Lloyd 2013-03-19 "Die regering se aankondiging dat hy alle skole met biometriese inklokstelsels gaan toerus, kan die chroniese afwesigheid van onderwysers doeltreffend aanvat."

Die inbraak 'n eeu gelede: 19 Maart 1913

Gustaf Pienaar 2013-03-19 "Vandeesweek presies ’n eeu gelede – op 19 Maart 1913 – het diewe by ’n bekende Kaapse juweliersaak ingebreek en met ’n vet buit weggekom: 5 000 pond se juwele – in vandag se geldwaarde om en by ‘n miljoen rand."
Top