Lede van die media het op Donderdag 9 Mei ontbyt in Pollsmoor-gevangenis geëet. Izak de Vries van LAPA Uitgewers was ook daar.
![]() |
| Lang pad na ontbyt. |
![]() |
| Ontbyt agter tralies. So lyk die 7 200 gevangenes se eerste maaltyd van die dag. |
![]() |
![]() |
![]() |
| Murray La Vita het die geleentheid bygewoon. |
![]() |
| Carla van der Spuy het Mens of monster geskryf. Die boek ondersoek die psige van die misdadiger en word deur LAPA Uitgewers uitgegee. Op die foto verskyn Roché Kester. |
![]() |
| Carla van der Spuy oorhandig haar boek aan die tronk. Die publiek en media het ook boeke geskenk. |
![]() |
![]() |
![]() |
Foto's: Izak de Vries

Titel: Mens of monster
Skrywer: Carla van der Spuy
Uitgewer: LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799352016
Prys: R210











