Pasgelaai
Die "flap" oor Trienie
2013-03-15 ’n Persona kan na willekeur geskep word en is dit mos nou al welbekend dat gereeld is die persoon met wie daar gekommunikeer word oor die media van die internet nie altyd die persoon wat jy dink hulle is.
Primo Homo Sapiens
2013-03-15 is ewolusie niks, sonn’r wet’nskapl’k b’wys,g’loof niks, sonn’r hoop-’p-hoop, oppe prys,
Wouter, jou doring ...
2013-03-15In die opsig nooi ek jou om deur jou spesiale toegang tot inligting, jy ons Boereheld Hans Dons de Lange se geskiedenis spoor en met ons deel (beter of nes 'n Johannes Comestor dit sou doen).
Fragmentering of holisme?
2013-03-15'n Olifant bestaan uit agt dele: 'n slurp, kop, lyf, stert en vier bene. Sonder hierdie dele is daar nie 'n olifant nie.
Notas: Die gesprek oor geweld in Kommentaar
2013-03-15 Die aard van geheue is dat wanneer ‘n onderwerp aangespreek word die aanhoorder daarvan soms sal teruggaan na van die opstelle, artikels, programme, boeke wat voorheen aspekte van die onderwerp laat uitstaan het en dan weer herbesoek.
Notas: Die pad na demokrasie
2013-03-15 Die argument gaan oor demokrasie en wie het die reg tot demokrasie.
Ons stede
2013-03-15 "Daar is wel aksie in terme van die vernuwing in Braamfontein en die geweste, maar Johannesburg benodig ‘n drastiese hupstoot om nog in die volgende 30 jaar te oorleef."Second Hangklip Art Week (HAWK): Saturday 16 March – Sunday 24 March
2013-03-14 After last year’s successful inaugural launch of the Hangklip Art Week (HAWK) in the Cape’s Overberg District, the second one will kick off on Saturday 16 March at 11am, at the Harold Porter Botanical Gardens in Betty’s Bay.LitNet-leeskeuses: Donderdag 14 Maart 2013
2013-03-14 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Donderdag 14 Maart 2013ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Moleskine SA Art and Design Project
2013-03-14 Virtuele Kunsgalery: Moleskine SA Art and Design Project. Verkope open 29 Maart 2013.
moed’rtaalkwaal
2013-03-14 sed’rt mid-70’s pryk ’n monument, v’r Afrikaans,kanti, twintig jaar, post-vryheid, inne ong’lykheid,
etimologies rassisties, term uit pre-apartheidstyd,
wie wil nu in “Boer-taal” ’n eksklusief kwela dans?
In gesprek met ... Ena Jansen
2013-03-14 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
Vir Wouter oor sy Geweldbrief
2013-03-14 Dit is wel moontlik dat soldate aangewend kan word om terreur en sabotasie te pleeg maar die feit bly staan: Die een se terroris is NIE die ander se vryheidsvegter nie; dit is nie 'n relatiewe term nie.
Die wonder van woorde
2013-03-14 Enigiets wat met woorde sonde gemaak is, kan met woorde geheilig word.
Komkommer jou oor liefde
2013-03-14 “Die liefde is soos ‘n ryp komkommer, vergeet hom in sy sakkie dan verlep hy sommer.” So sing Valiant Swart oor die liefde.
liefd’ vi’ naast’
2013-03-14 Vad’r bied Mens, van toeka af, Paradys,ook dié, wie m’t eie G’wete hann’l dryf,
Mens propvol vrae oppie Lewe Een-reis,
t’rwyl nag’slag grense al verd’r v’rskuif
Aandag alle liefhebbers van tale
2013-03-14 Die welstand van ’n taal word nie gemeet aan die feit dat jy nog steeds die opsie van Afrikaans by die OTM geniet nie.
50 shades of Grey
2013-03-14 ‘n Blaaskans weg van Camus, Kafka, Lincoln en die teleurstelling van Suid-Afrikaanse politiek.
