LitNet-leeskeuses: Maandag 13 Mei 2013

  • 0

Christell Stander resenseer Koljander deur Carié Maas. Die boek is verlede jaar aangewys as die wenner van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. (Rapport)

Lees meer oor Piet Steyn se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Steyn is verlede Donderdag oorlede. (Rapport)

Versindaba het onlangs sy vierde bestaansjaar met die beskikbaarstelling van die manuskrip In a Burning Sea – Contemporary Afrikaans Poetry in Translation gevier. (Die Burger)

Henry Miller was nie juis lief vir New York nie. Maar dit keer nie die Henry Miller Memorial Library (in Big Sur, Kalifornië) om 'n kunstefees na Brooklyn te bring nie. Die fees het gister begin en sal tot 19 Mei aan die gang wees. (The New Yorker)

Open Culture het hierdie reeks rare video’s van William Faulkner gedeel:

 

 

 

 

 

Vrydag se Boekenuus gemis? Klik hier

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top