LitNet-leeskeuses: Vrydag 10 Mei 2013

  • 0

Met die Dansende Digters Fees wat vandag en môre by Spier plaasvind, het Die Burger 'n reeks artikels oor die besoekende digters geplaas:

- Antjie Krog oor Joachim Sartorius
- Marlene van Niekerk oor Tomaž Šalamun

Leon de Kock resenseer Fred de Vries se Rigtingbedonnerd. (Financial Mail Lifestyle)

Kathryn Schulz skryf vir New York Magazine, want sy verstaan nie waaroor die opgewondenheid omtrent die Great Gatsby gaan nie. (Vulture.com)

Al ooit gewonder waarom DH Lawrence so baie vroulike aanhangers het, al was hy beskou as 'n vrouehater?

Nog 'n interessante artikel in die gender-en-skrywers-debat: Maureen Johnson het haar Twitter-volgelinge uitgedaag om die gender van bekende boekomslae te verander. (Huffington Post)

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top