Pasgelaai
Antwoord vir Varkspek
2013-04-10 Dus, leenwoorde is nie te verwar met 'n taal wat verarm word deur mengeltaal nie, deur woorde van die dominante taal in die omgewing lukraak in te gooi nie.
Joel Osteen onder soeklig
2013-04-10 Die storie omtrent Joel Osteen wat uit christendom bedank het, het ‘n w?reldwye reaksie ontlont. Ekself, geskok.
'n Vlieër oor mediese sake
2013-04-10 As 'n mens dink aan letterlik derduisende mense wat gesterf het as gevolg van die mediese behandeling van rumatiese siektes besef jy dat dit nie sake is wat bloot geïgnoreer kan word nie. Dit verdien meer aandag.Roger Scruton: The Philosopher on Dover Beach
2013-04-10 "Kuns en religie is volgens Scruton ineengestrengel. Kuns is 'n vorm van heiligheid."LitNet-leeskeuses: Dinsdag 9 April 2013
2013-04-09 Vandag in Boekenuus: Hennie Aucamp 'n meester briefskrywer, Murdoch boek so-so, en die nuuste boeke op internasionale boekrakke.
sam’swer’ng
2013-04-09 ooreenkomste soms topg’heim, konfidensieel,soms v’r kultuur-avontuur, meesal materieel,
v’rkeer eks-vyand’ ok saam, inne nu-v’rbond,
loop’l handommielyf, nes Roelf-’n-Cyril, rond
Jan Rap, jy luister seker Radbraak Sonder Grense?
2013-04-09 Jou engelse ma het jou duidelik opgedonner om nie taal te meng nie?
Onrustigheid onder die volk
2013-04-09 "Natuurlik het die meerderheid van die gehoor die boere geskel en eise op grond gestel. Die ekonomiese gevolge van 'n swak landbou is vir die mense 'n wit konsep."
Maggie Thatcher, die enigste ware man in die VK
2013-04-09Verseker was sy die enigste man in Engeland vir talle jarre.
Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat
2013-04-09 Die Jode is duidelik identifiseerbaar as 'n aparte groep EN hulle presteer; in besigheid, in die vermaaklikheidswêreld, op wetenskaplike gebied, noem dit maar.
Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)
2013-04-09 Die enigste doel van taal is om informasie te kan oordra, om te kan kommunikeer.
Fladder van die vlinder
2013-04-09 Elkeen van ons koester ’n vlinder. Dit is nou, binne in ons hart. Hierdie vlinder roep om vrystelling.Marius Crous resenseer In die skadu van soveel bome deur Hennie Nortjé
2013-04-09 Die Eugène Marais-prys vir 2013 is onlangs aan Hennie Nortjé vir sy bundel In die skadu van soveel bome toegeken. Marius Crous resenseer dié bundel.Roger Scruton: Gentle Regrets
2013-04-09 "Scruton het dit teen die relativering en gelykmaking wat die modernisme en postmodernisme bepleit; die ontkenning van hiërargie."Westelike Aandhemel gedurende 2013
2013-04-09 "Die hemelruim in die jaar 2013 was tot dusver opwindend met die asteroïdes wat hier by die aarde verbygeskuur het en die onverwagse meteor wat die Russe skrik op die lyf gejaag het."Freda Linde (1915–2013)
2013-04-09 "Haar nalatenskap is groot en gewaardeerd – dit verteenwoordig die beste werk in hierdie genres wat in Afrikaans gelewer is."Kayang Gagiano reviews Shaida Kazie Ali's Lessons in Husbandry
2013-04-09 The novel is an enticing synthesis of mystery, eulogy, playful feminist tract and romance - and it is the central love story and sense of promise and liberation it offers which provide succour from grief for both protagonist and reader.Unisa Jazz Trio in lunch hour concert
2013-04-09 Traditional swing to contemporary jazz to Latin jazz and several original compositions will be featured in a lunch hour concert by the Unisa Jazz Trio on Friday, 19 April at 13:00 in the Dr Miriam Makeba Concert Hall at Unisa.Thought Provoking Treasures for National Arts Festival, Grahamstown
2013-04-09 On the eve of the National Arts Festival’s 40th anniversary, the Festival programme continues to push boundaries, and presents a thought-provoking line-up in Grahamstown, from the 27 June to 7 July 2013.Voorstelle rondom ’n multimodale diensleweringsmodel ter bevordering van geestesgesondheid in Suid-Afrika
2013-04-09"Hierdie artikel voer aan dat die model van individuele psigoterapie en ander verwante vorme van tradisionele dienslewering op geestesgesondheidsgebied in Suid-Afrika uitgebrei behoort te word tot ’n multimodale model waarin andersoortige metodes ook benut word."
