Vergeet Sharpeville
Vergeet Distrik 6
Laat lê die kole
van die wit brand
Verwerp die gier
Verwerp die strikdasse
Laat die bankies
en die sandstrande vry
en suiwer die geheue
Sodat ons ook
die skitterskoon geskenk
van die toekoms kan ervaar
0Vergeet Sharpeville
Vergeet Distrik 6
Laat lê die kole
van die wit brand
Verwerp die gier
Verwerp die strikdasse
Laat die bankies
en die sandstrande vry
en suiwer die geheue
Sodat ons ook
die skitterskoon geskenk
van die toekoms kan ervaar
0