Emlyn Allwright
Ek is Emlyn Allwright, en ek is sestien jaar oud. My groot liefdes is diere en die natuur, visuele kuns, musiekmaak, skryfkuns en sommer lekker kampeer in die buitelug. My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself. Ek debatteer graag informeel (enige plek, enige tyd!) en as ek regtig niks anders het om te doen nie, doen ek my huiswerk.
Tweede weergawe: iv
Emlyn Allwright
2013-05-14
Die tweede weergawe van Emlyn Allwright se gedig "iv".
Tweede weergawe: v
Emlyn Allwright
2013-05-14
Die tweede weergawe van Emlyn Allwright se gedig "v".
Eerste weergawe: IV
Emlyn Allwright
2013-02-24
Emlyn Allwright se eerste weergawe van haar gedig "IV" as deel van SkryfNet 2013.
Eerste weergawe: V
Emlyn Allwright
2013-02-24
Die eerste weergawe van Emlyn Allwright se gedig "V" as deel van SkryfNet 2013.
WF 2012: Zoem
Emlyn Allwright
2012-09-14
"Die strate bruis, maar die lugkanale is vandag redelik stil. Elke paar minute slinger ’n leerling-bestuurder deur die rookmis, ’n rooi “L” geplak op hul hemeltuie."
WF 2012: Papie
Emlyn Allwright
2012-09-13
"’n Vlinder draai stadig oor die gras en ek stop om ’n video te neem. 'Videokamera,' sê ek duidelik en fokus op die bloedrooi vlerke. ’n Polsende rooi kolletjie verskyn in die hoek van my helmkap en ek volg die vlinder met my oë om dit af te neem. Na ’n paar sekondes dartel hy, asof hy skaam is, agter die bosse in en ek deaktiveer die opnemer."