Naam van skrywer
Megan van Wyk & JD Grobler
Naam van teks
Kwaak! – ’n Musikale Visdamstorie
Subgenre
Kinderteater
Aantal spelers
Ongeveer 40
Vorige opvoerings
Geen
Kort opsomming:
Kwaak! is ’n prettige storie oor hoe elkeen van ons ons talente kan gebruik om ’n verskil te maak. In hierdie verhoogstuk propvol kleurvolle karakters leer ons ook om nie ander op hul baadjies te takseer nie. Kwaak! was spesiaal vir ’n klein privaatskool geskryf en is die perfekte projek vir enige skool se jaarlikse verhoogproduksie!
Naam van kopiereghouer
Megan van Wyk
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Megan van Wyk: miss.meg7n@live.com
>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>
<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

