Megan van Wyk
Megan is ‘n aktrise wat baie lief is vir kinderteater. Sy speel al die afgelope vier jaar op die verhoog rond in produksies vir jong gehore en hierdie is die eerste Afrikaanse skryfstuk wat sy aanbied – spesiaal vir jong spelers. Megan werk tans as voltydse aktrise vir die Ubom! Eastern Cape Drama Company en moet soms so bietjie van ‘n teater-ninja wees.
"Big Fish" by Megan van Wyk
Megan van Wyk
2011-09-26
Big Fish Fluisteringe in ’n poel Stadig, saggies sweef hul rond in ’n middernag meer van skadu waar dit diep en donker draai