JD Grobler
JD het baie ondervinding met skoolproduksies – as onderwyser was hy al verantwoordelik vir die organiseer, bemarking, regie, stelontwerp ens. van ‘n hele rits suksesvolle produksies. Hy het ook ‘n groot liefde vir poësie en die beeldende kunste.