
Vergeet-my-nie: Die eerste keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh
’n Sterk verhaal met ’n besonderse verrassingselement. Dit bevat min werklike foute en kort net ’n bietjie “fine-tuning” – die regte woord op die regte plek en nie één woord te veel nie. Die een belangrike ding waarop jy kan let, is die gebruik van “Ian” vs. “hy”. Om deurgaans “Ian” te gebruik, laat dit lyk asof jy van bo en van buite skryf, veral omdat dit ’n eerstepersoonsvertelling is.
Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.
Lees die kortverhaal "Vergeet-my-nie"
Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

