Pasgelaai

Apart maar gelyk

Wouter 2013-03-07 Die VSA het natuurlik sy eie ervaring met die beginsel van “apart maar gelyk” gehad soos vasgevang in die hofsaak van Plessy v Ferguson van 1896 wat die volgende bevind het en dan dink die Afrikaner hy was eerste daar.

Zuma in The Financial Times: South Africa in good health ...

Wouter 2013-03-07 Die Financial Times se dekking van Suid-Afrika is besonders goed en word daar met gereelde belangstelling rapporteer oor wat die verwikkelinge hier is

RSG: Agteros kom ook in die kraal

Wouter 2013-03-07 Soos my oorlede oupa en ouma is ek terug volkome na die radio vir ‘n hele paar jaar nou al, wat baie vervelig kan wees vir kuiergaste wat graag ‘n oog op die domboks wil hou wanneer hul kom kuier.

Die essensie van Wittgenstein

Wouter 2013-03-07 Die ironie van die opskrif behoort nou duidelik te wees, daar was geen poging van hierdie kant af om die essensie van Wittegenstein te probeer formuleer nie, maar eerder net ’n beskrywing van sy metodiek.

Angus, hierdie een spook ...

Cornelius Henn 2013-03-07 Angus, Thomas, Panda en Chris Dippenaar; na aanleiding van jul wyd belesenheid en deurwinterde logika, het ek gewonder of julle my dalk met hierdie een kan help.

Albert Camus se pes of plaag

Johannes Comestor 2013-03-07 Die HAT definieer 'n epidemie as: "Besmetlike siekte wat hom vinnig oor 'n groot gebied uitbrei en na 'n tyd ... verdwyn."

Asleep in Transit launches Kaleidoscope

Henry Cloete 2013-03-06 "The way that music reaches people now is different from how it used to in the old days. Gone are the days of recording an album for a year, putting it out and then touring to promote it for like two years before the next release."

PEN Afrikaans by die US Woordfees

Sonja Loots 2013-03-06 Kom sluit aan by PEN Afrikaans se bestuur vir 'n informele gesprek by die US Woordfees op Saterdag 9 Maart.

Die herklassifisering van die ekstrinsieke-getuienis-reël en die verdere ontwikkeling van die integrasiereël in die Suid-Afrikaanse kontraktereg

Thino Bekker 2013-03-06 "Die navolging van die Romeins-Hollandse reg sal dan ook meebring dat die ekstrinsieke-getuienis-reël wel afgeskaf word en dat die getuienis wat voorheen as irrelevant beskou is weens die werking van die reël, deur die howe as hoogs relevant beskou kan word."

NB-Uitgewers by die Woordfees

2013-03-06 NB-Uitgewers bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid boekpraatjies by die US Woordfees. Kyk gerus na die volgende items wat nog moet plaasvind.

Karen Meiring oor die 2013 kykNET Fiëstas

Henry Cloete, Karen Meiring 2013-03-06 "Ek voorsien geen grense nie, net oop horisonne. ’n Verhouding wat gee en neem en vir alle betrokke partye voordelig is."

'n Goeie begin

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-06 In haar eerste rubriek op LitNet Nuwe Skryfwerk, besin Rentia Bartlett oor waar skrywers karakters vind. In 'n koffiekroeg in Kaapstad, hark sy Edgar Allen Poe nader.

In Memoriam: Gerrit Brand

Vincent Brümmer 2013-03-06 "Van hom kon ons ’n belangrike bydrae tot die vernuwing van die sistematiese teologie in Suid-Afrika en ook internasionaal verwag het."

'n Brief aan my vriend Gerrit Brand

Christo van der Rheede 2013-03-06 "Terloops, dra ook my groete oor aan wyle Neville Alexander en Jakes Gerwel as jy hulle iewers in die wandelgange van die hiernamaals raakloop. En moenie te veel tob oor die TAAL nie ... Ons mis julle."

ATKV-items by die US Woordfees 2013

2013-03-06 Die ATKV bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid items by die US Woordfees aan.

Hier is die LitNet- en LitNet-Akademies-boekmerk

2013-03-06 Die LitNet-span deel hierdie week gratis boekmerke by die US Woordfees uit! Kyk uit vir ons met die rooi T-hemde!

nie t’v’rsmaai

Jacobus Faasen 2013-03-06 oppe heller dag, nette spookas’mbol bo die Taf’l,
dik laag mis bo M en N, lang vuil strepe suur gas,

Verbale-diarree-sindroom kniehalter SA!

Hans Richardt 2013-03-06 Almal wil 'praat' en elkeen wil eie Wvk hou, om persoonlike obsessies te bevredig?

Cornelius Henn, meer as 5???? geregistreerde heidene in Sa!

CreativeSpark 2013-03-06 Asatru-gelowiges glo ook dat jy na die ekologie moet omsien en is dikwels die omgewingsaktiviste of hippies in gemeenskappe tans in Sa!

Spitbraai en party het basis in Asatru!

Hans Richardt 2013-03-06 In 'n Symbel was 'n os of perd gespitbraai en was drank volop!
Top