Pasgelaai
Eerste weergawe: Openbaring van liefde
2013-02-24 Eerste weergawe van Rynie Olivier se gedig "Openbaring van liefde" as deel van SkryfNet 2013.
Eerste weergawe: Behoefte vir aanvaarding
2013-02-24 Die eerste weergawe van Rynie Olivier se gedig "Die behoefte vir aanvaarding" as deel van SkryfNet 2013.
Eerste weergawe: Jakkals
2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Jakkals" as deel van SkryfNet 2013.
Eerste weergawe: Optog
2013-02-24 Eerste weergawe van Carike Odendal se gedig "Optog" as deel van SKryfNet 2013.LitNet-leeskeuses: Vrydag 22 Februarie 2013
2013-02-22 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 22 Februarie 2013Gemengde Vrugte Afrikaanse komedie by Die Boer
2013-02-22 Die Boer, Restaurant Teater in Durbanville het net wat die dokter bestel het vir diegene wat 'n bietjie lighartige pret voor die gewoel van die Paasfees nodig het.Foto's: US Woordfees open argiefuitstalling
2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.
wet’nskapl’k “Eerste”
2013-02-22 streng volg’ns teorie, riglyn, maatstaf, snoer,was “Khoesan” baie lank al hier, voor “Boer”,
Eerste Mens’t, is historio-argeologies g’toon,
deesk stuk Aard’ al vir vele millennia b’woon
siza kufunda
2013-02-22 bidplek waarin arme agt’rbly, ’t kannie voorbly,sonn’r spiritualiteit’s g’loof ong’loofl’k onvanpas,
des t’meer, m’t pseud’-illusie b’las, “ras”-’n-“klas”,
poog “Duiw’lspiek”-siekes euw’l onn’r lede t’v’rmy
Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre
2013-02-22 "Die gevallery van die sterre gaan waarskynlik ’n lang uitgerekte storie afgee want as die naaste ster Proxima nou vandag begin val en sê maar dit val teen die spoed van lig, sal dit nog 4.24 jaar vat voor dit ons in ons moer in val."Daar’s ’n Nartjie in jou Sosatie*
2013-02-22 "Maar ons hoef nie te ver en te lank in die verlede te gaan soek vir voorbeelde van funksionele anargistiese gemeenskappe nie. Suid-Afrika se Abahlali baseMjondolo is ’n 'shack dwellers movement' met ’n invloedryke gevolg wat partypolitiek verwerp en verkiesings boikot."My Wiskundepunte gaan nooit weer daal nie, Pa!
2013-02-22 Danie Cronjé teken 'n paar strokies oor wedervaringe in die skool.Selfbeveiliging: Vind ’n woord by die daad
2013-02-22 "My ander ervaring met wapens was toe ek en ’n vriendin ’n ruk terug in ’n parkie beroof is. Dit bring my terug na die slingervel-kwessie. Die rowers het nie vuurwapens gehad of nodig gehad nie."Is ekokritiek die moeite werd?
2013-02-22 "Ons word daagliks deur nuusberigte oor wildstroping, mynbedrywighede, kernrampe en groot natuurrampe tot die besef gedwing dat die vernietiging van die omgewing ’n aktuele impak op ons lewens het. Navorsers het hierop begin reageer en die ekokritiek sal in die volgende twee dekades ’n nóg belangriker ondersoeksrigting word ...""Die Stem van Suid-Afrika"
2013-02-22 "Die Wet op Outeursreg op die Stem van Suid-Afrika Wet 2 van 1959, is 54 jaar gelede – op 12 Februarie 1959 – deur die parlement goedgekeur.Die Wet het ’n interessante agtergrond."
