ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde

  • 0

Virtuele Kunsgalery: The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde

Kurator: Paul Bayliss

The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde-uitstalling fokus op die eietydse gedagte van die konsep van die sewe dodelike hoofdeugde, waar ons ons eie sondes as deugdelike eienskappe vermom.

Nege-en-twintig kunstenaars wat voorheen aan die Absa L’Atelier-kunskompetisie deelgeneem het of daarby betrokke was, is deur die ABSA Kunsgalery genooi om aan die uitstalling deel te neem.

Klik op die foto's hier onder vir vergrotings.

Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.

 


Jake Aikman
Waiting
Olie op doek
95 x 125 cm
R33 500

Jon Brophy
I support Evil Jon. Doomed. Go to Hell
40 x 25 x 5 cm
R3 340



Fiona Couldridge
Vastrap
Olie op doek en ander voorwerpe
40 cm sirkel
R4 800

Suzanne Erasmus
Abridged Narrative I
Digitale afdruk op katoenpapier
30 x 100 cm
R3 600

  

Angela de Jesus
The virtue of looking
Video-installasie
R5 400


Larita Engelbrecht
Wolhaarstorie
Karakoelwol, stopsel, rubber en hout
165 x 98 x 67 cm
R16 000



Natalie Fossey
I would never trust a woman who wouldn't steal a little
Linoleum snit
53 x 30,5 cm
R2 700

Pauline Gutter
Genadedood / Killed through Kindness
Olie op doek
171 x 271 cm
R107 000




 

Gordon Froud
7 squared
85 x 85 cm
R6 700




Sandra Hanekom
Loss Sheds its Light on what Remains
Gemengde media
R9 000 per boks




Mandy Johnston
Dutiful Object
Koper
700 mm-deursnee
R7 500


Lunga Kama
Ze/nude/naak
76.3 x 114.5 cm elk
R29 350


Nina Liebenberg
Eva III
Uitgevede Playboy-midelblaaie, uitveer skaafsels, melksap van 'n vyeboom
Nathani Luneburg
Wither
Videostilgrepe van stop-frame-animasie
1,65 x 0,40 x 0,60cm
R12 700


Dereck Mbili
Vibration
Olie op doek
61 x 92 cm
R15 100
Michael Meyersfeld
Paper Collector
Drukwerk op Innova FibaPrint-fotopapier 280 gsm
R20 000

Lucas Thobejane
Seven Deadly Virtues
Stinkhout
84 x 31 x 23 cm
R9 530

MJ Turpin
Mother of God
Verf
158 x 100 cm
R20 000




Alex Trapani
Ascending/Descending the Artist Base - Repeat (I was immortal)
Video-opvoering
R10 700
Martli van Rensburg
Hydrate
Handgeblaasde glas, staal en beton
40 x 20 x 65 cm


Jaco van Schalkwyk
Engel des Lig
Olie op doek met raam deur Mari Breedt
120 x 150 cm
R30 000

 
Adrienne van Eerdene-Wharton
24/7
Kommersiële flip clock met numerise plaat.
21 x 10 x 17 cm
R4 000
 

 

 

Lees nog oor die uitstalling

Gaan terug na die kunstenaarlys

 

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top