Pasgelaai

Geheuekies 17, 18 en 19

Jan Rap 2013-02-19 "Voor my is 'n moerse trein en ek stop dat die eers kan verbygaan."

Kaalvoet du Toit oor Distrikstories

Henry Cloete, Kaalvoet du Toit 2013-02-19 "Die musiek ... Hel bra, dis maar net country. Ek scheme country-musiek is uitgedink om stories mee te vertel. Sit so bietjie stof by en dan het jy het ’n album."

Die invloed van ’n werkgewer se likwidasie en/of boedelsekwestrasie op die diensverhouding met die werknemer, met die oog op ondernemingsredding as moontlike alternatief

Denine Smit, Veruschka Vergottini 2013-02-19 "Hierdie artikel stel eerstens ondersoek in na werknemers se regte met die likwidasie/sekwestrasie van hul werkgewer soos dit tans in die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 en die Wet op Insolvensie 24 van 1936 vervat is."

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Rachelle Greeff

Gerdus Senekal, Rachelle Greeff 2013-02-19 Rachelle Greeff gesels oor die kuns van kortverhale skryf. 

Die melktrein stop nie meer hier nie

Fred Abrahamse, Emma Kotze 2013-02-19 Die melktrein stop nie meer hier nie is a Tennessee Williams play translated for the US Woordfees by Saartjie Botha. Emma Kotze asked Fred Abrahamse, the producer, about the show.

Verdere vrae aan Jan Rap ivm Italia???

Francois Williams 2013-02-18 O gaats vergeet ek amper, julle lewe seker reeds die Dolce Vita sommer hierso in SA seker ...

Mamphela Ramphele stig dalk binnekort ’n nuwe politieke party

Jason Lloyd 2013-02-18 "Ramphele sal dus ’n geloofwaardige politieke leier wees wat oor etniese, politieke en ekonomiese grense respek en aanvaarding sal afdwing."

Hans Richardt-briewe: Israel; devaluasie van die rand; SA

Hans Richardt 2013-02-18 Realiteit dikteer dat SA-ekonomie in groot Kak is, met groeikoers 'n kwart van inflasiekoers.

So helder soos daglig

CM 2013-02-18 Die waarheid is gewoonlik voor die hand liggend, maar dit klink tog so verhewe en vroom as daar ewig nederig daarna gesoek word.

Die wetenspap van Kobus de Klerk

Thomas 2013-02-18 Leon Retief het in sy skrywe waarin hy die Sê se kluitjiebakker op sy plek sit, 'n nuwe term geskep vir die kwasi-wetenskap wat in Kammaland bedryf word.

Eendrag maak mag

CM 2013-02-18 “Wie kennis versamel, versamel smart.”

Vir Brianvds, Panda, Angus en Leon oor relatiefgeid

Jan Rap 2013-02-18 Lig kom na jou toe aan teen 'n snelheid van 186 000 myl per sekonde, ongeag die nadering- of verwyderingsnelheid van die bron.

Onbewoonbaar

CM 2013-02-18 ’n Besoek aan ’n ander se gekkeparadys is altyd ’n ontnugtering.

Helde op Loslip

Jan Rap 2013-02-18 Buitendien, hoekom sou ons nou arm aan helde wees?

Hoeveel kaf in Kafka?

Johannes Comestor 2013-02-18 "Die hoofindruk wat Kafta se werk laat, is dié van troosteloosheid en uitsigloosheid."

Sons of Settlers: Gerdus discusses new single and the future

Henry Cloete, Gerdus Oosthuyzen 2013-02-18 "Although the songs are quite diverse and eclectic there definitely is a coherence that forms over the whole album."

Musiek gegrond op die tema van gebed

Ilse Schurman, Naomi Meyer 2013-02-18 Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.

LitNet-leeskeuses: Maandag 18 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-18 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 18 Februarie 2013

Gedigtewedstryd aangebied deur die Festival voor het Afrikaans en die Nederlandse Taalunie

Sarita Friguglietti-de Vaal 2013-02-18 Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.

Aantekeninge ivm Oscar Pistorius se borgtogaansoek

Gustaf Pienaar 2013-02-18 "Die oë van die wêreld sal Dinsdag en Woensdag gerig wees op die Streekhof in Pretoria wanneer Oscar Pistorius se aansoek om op borgtog vrygelaat te word – hangende sy verhoor op ’n aanklag van moord met voorbedagte rade – aangehoor sal word."
Top