Virtuele Kunsgalery: Amper Almal deur Alex Hamilton
Alex Hamilton het vier jaar gelede ’n projek begin waarin hy die geskiedenis van internasionale popkultuur en “celebrity”-kultuur vertel deur die medium van handgesnyde stensilportrette. Vir die uitstalling Amper Almal konsentreer hy op die top Suid-Afrikaanse ikone en beeld hy die komplekse en diverse karakters van Suid-Afrika se geskiedkundige en populêre kultuur uit.
Klik op die foto's hier onder vir vergrotings.
Verkope open 29 Maart 2013. Kontak Muriel Krige vir nog besonderhede: 073 294 6566. Aankoopvorms hier beskikbaar.
![]() |
![]() |
Noot vir Noot 70 x 90cm R7 000 |
Amper almal 11 x 7,5 cm R150 per ikoon |
![]() |
![]() |
Woord 46cm x 106cm R 6 500 |
Hy |
Gaan terug na die kunstenaarlys
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.