Lewer kommentaar op LitNet en wen Huisgenoot wenresepte stap-vir-stap

  • 0

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.

Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 14 Maart 2013 tot 20 Maart 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir 'n weeklikse trekking. Kommentare word gemonitor.

Die kommentaar wat gedurende hierdie tydperk getrek word, ontvang Huisgenoot wenresepte stap-vir-stap met komplimente van Human & Rousseau.

Titel: Huisgenoot wenresepte stap-vir-stap
Uitgewer: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798155601

Klik hier om die boek by kalahari.com te koop.

  

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

 


 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top