Hennie van Deventer resenseer The Kruger National Park – A History. (Boeke24)
Marga Stoffer van NB-Uitgewers het tydens die US Woordfees Deon Opperman se Hartland as die Suid-Afrikaanse Dallas benoem. (Boeke24)
Kleinboer gesels tydens die US Woordfees met Fanie De Villiers oor Werfsonde en sy “rondlopery” ter wille van stories insamel. (Boeke24)
Die skrywer en filosoof Julian Baggini het 'n video gemaak waarin hy 'n ou stel Encyclopaedia Brittanicas verbrand: 'n hartseer verhaal van hoe dié bekende stel ensiklopedieë in hardebandvorm vandag feitlik niks werd is nie. (Huffington Post)
Verlustig jou in 'n klassieke brood-en-botter-poeding soos Jane Austen dit waarskynlik sou gemaak het. (Paper and Salt)
Gister se Boekenuus gemis? Klik hier.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

