Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die tweede weergawe van Olga Leonard se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Tsekmate, geresenseer deur Paul Kammies
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Paul Kammies se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Hoerkind, geresenseer deur Cathy Hugo
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Jean Meiring reageer op die finale weergawe van Cathy Hugo se resensie.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Boesak, geresenseer deur Candice Jantjies
2023-12-13Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Jean Meiring reageer op die tweede weergawe van Candice Jantjies se resensie.
Die hond
2023-12-08"Sy het ’n voorstedelike bestaan in Pretoria geken, en bevind haar tans waar sy gaan aftree, in ’n nuwe huis tussen Rooiels en die Hangklip, tussen mooi dae wat liggies beef in die briesie en die suidooster wat die wêreld skuins waai. Sy aanvaar die nuwe bedeling met sagte, stoïese helaasheid."
Die geskiedenis van die wêreld | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-12-07"Tot ek die ander tweeletterwoord raakloop. Jy. En steeds antwoord jy nie. Steeds doen ek my plig."
Die professor en die zombievangers | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-12-07"Wat hy in die kombuis aantref, laat die bloed in sy are stol. Koue rillings gly teen sy ruggraat af. Sy ma, sy pa en Zulu is besig om iets te eet. Hulle is vol van die bloed!"
Hekelstories
2023-12-07"Maar ek vang hom in die daglig
Strik hom vas
Hang hom aan ons boom
En na Kersdag haal ek hom af"
Somer
2023-12-07"die son se strale wat skyn
oor ’n goudgeel seisoen
wat ruik na jasmyn
en proe soos ’n oopbeksoen"
As jy
2023-12-07"Ons kan saam die vrugte eet in ons paradys,
sal jy vir ewig voel wat ware liefde is."
Wêreldskrake
2023-11-30"Vriende, familie loop voor
Sing jy nog ooit in die koor
Nuuskierigheid breek deur die muur
Vra hulle
Waarmee is jou siel versier"
Die Toorpen | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-30"Hy wonder of die pen kan skryf. Kliek-kliek-kliek druk hy die pen se knoppie. Verbeel hy hom of het hy die houtvloer nou net onder sy voete voel vibreer?"
Die geheim van Caban | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-30"Voor hulle skuif ’n paneel weg. Mira suig haar asem in toe sy die blou bal sien wat reg voor die ruimteskip hang. Dink net! ’n Planeet met water en suurstof nes die aarde waarvandaan hulle grootjies dekades gelede moes vlug."
Die Swartgat | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-23"President Zen het ons uitverkoop! Eers het hy die vyand toegang gegee tot die land se skaliegas en daarna nóg staatskuld aangegaan en in ruil die land se waterregte aan die vyand verkwansel. En nou wil hy mense deur wetgewing verbied om te emigreer. Wie dink hy is hy!"
Omgee is hegter as glimgroen slym | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-23"In die pad sit ’n special pave-worshond. Hy is pikswart met lang-lang ore. Almal skree. Ek ook. 'BRAKKENKOL!'"
Blom op my graf
2023-11-23"my hart sal ’n grafblom nooit
kan waardeer nie
en my toe oë sal dit nooit kan sien nie"
