Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Om ’n klip af te sluk
2024-01-11"Dawid skakel die bedlamp af. In die donker van sy woonstelkamer is die steen ’n swart gat tussen sy vingers. Hulle sê ’n swartgat is ’n ster wat gesterf het. Aan die einde van ’n ster se lewe raak sy massa so geweldig groot dat dit uiteindelik in homself inval en inkrimp tot ’n klein swart gat, soos groot soos die palm van sy hand, so groot soos die steen."
AC/DC
2024-01-11"Ek sit knusgeborge in die kakofoniese ekstase
Daar is ’n soet metaalsmaak in my mond
amper soos ’n wine gum"
Salvator ex machina | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-12-21"Dinge raak doodernstig en gans te militaristies na sy sin. Hulle’t hom selfs ’n MX404 in die hande gestop en gewys uit watter kant die straal kom, bid jou aan!"
Martelaar | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-12-21"Die oomblik toe ek die Elohimkodeks kraak, het alles weer eens verander. As hierdie inligting geskut word, sal daar nooit weer vrede wees nie."
Liefde in die lug | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-12-21"Haar toekoms is veronderstel om op Venus te wees – die planeet van die vroue, van die liefde en die skoonheid."
Kaalvoet
2023-12-21"Val in hierdie wêreld in en woel
jou kaal klein tone in die rooi
grond in en hardloop oor die kielie
van die dounat gras"
Gister en vandag
2023-12-21"Ek knip die nuwe lap
Ryg die gare
Steek die naald dieper
Stik die blom en die blare"
Ons dans as sy sing
2023-12-21"sy is woorde wat skuil
in vreugde as ons sing
sy is inspirasie wat ons gee
want
sy is woorde –"
’n Ander land | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-12-14"Hy was op die plaas toe die eerste bomme val. Dit was laataand."
Volpunte
2023-12-14"Hy gaan uit en skop sy sokkerbal teen die muur. Hy dink aan die perd wat nie omgee wat jy haar baba noem nie. Hy dink hy gee nie om dat sy ouma die toets sou gedruip het nie. Hy dink aan haar bewerige groot hand wat oor sy kop streel. Hy dink haar hande kan ’n dier regdokter al kan daardie hande nie skryf nie. En haar oë is sag en vriendelik al kan hulle nie lees nie."
Huisgodsdiens
2023-12-14"en ons kinders
ons sit soos olyfboompies
om die ronde tafel
wonder hoe lank
die ewigheid sal duur"
Ongetiteld
2023-12-14"moenie skrik vir afbrekende
geeste
of bang wees vir boelies nie,
want hulle fool niemand nie"
LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Kwanele Nyembe’s review of Around the fire
2023-12-13Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Kwanele Nyembe’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Klara van Rooyen’s review of Droomkraan-kronieke
2023-12-13Here is the final feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Klara van Rooyen’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Jane Mpholo’s review of Ijoloba: The prophecy
2023-12-13Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Jane Mpholo’s theatre review.
LitNet | STAND theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Ignus Rademeyer’s review of Monsters
2023-12-13Here is the final feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Ignus Rademeyer’s theatre review.
LitNet | STAND: Theatre review workshop 2023 final mentor feedback | Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan
2023-12-13Here is the final round of feedback from the LitNet | STAND theatre review workshop mentors: Tracy Saunders and Nkgopoleng Moloi react to the second version of Alberto Smit’s theatre review.
