Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Sondagskool
2024-02-07"sondag na sondag
het ons kriewelrig gesit
party gesels en rumoer
ons het
aanmekaar rondgeskuif."
Die leeu
2024-02-07"sy stywe skrede het die oerregie se ritme van ’n koning
wat aanstryk oor inkleding van polle gras met volle selfvertroue"
Sitadel van verkwikking
2024-02-07"ons stryd knars buitekant
in my hart en gedagtes
word vrede bewaak"
Die wenners word aangekondig in LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
2024-02-07"Vir die Langenhoven Gedenkfonds, en vir almal wat Sagmoedige Neelsie onthou, was 2023 ’n groot jaar. Ons is dankbaar dat LitNet ingestem het om die jaar af te sluit met hierdie kompetisie wat deur die Langenhoven Gedenkfonds geborg is."
Eensaamheid
2024-01-31"Die eensaamheid hang soos ’n kleed oor haar skouers …
Sy trek die kleed oor haar kop en verdwyn … laer as die grond, onder die vloerplanke in."
Vir Mammie
2024-01-24"Sit solank op die stoep en bekyk die maan.
Ek’s amper daar.
Nou ja, soos Ma altyd sê:
Laat dit goed gaan."
Dit staan mos geskrywe
2024-01-24"Hoe sien ek uit daarna
’n Liggaam sonder skete, foute of vlekke."
Die hark
2024-01-24"Die haasbekkie-spoortjies van die hark lê netjies in
Sirkels al op die werf, verby die hoenderhok tot onder die
Ou eikeboom."
"birdsmoke": ’n gedig
2024-01-17Met hierdie gedig lewer Breyten Breytenbach kommentaar op ’n onlangse gedig deur Benno Barnard op LitNet, soos ook vertaal deur Daniel Hugo.
Sigaret
2024-01-17"Na al die jare is jy ’n noodsaaklike euwel vir my
geslagte en geslagte onthou jou
Sommige met wrewel, ander met verlangende nostalgie"
Protection needed
2024-01-17"Somewhere a mother lifts
a hand to shade her eyes to look and
look again
down the long dusty street
for a son that will never
arrive again."
Jakhals II: Sending Moeder Aarde
2024-01-17"Dit was net hel om met julle nuwe geld maandeliks te probeer betaal, maar daarmee het Loeloeraai se agterkleinseun my digitaal gehelp – die jongspan in die ruimte ken al die nuwerwetse tegnologie."
Hawe vi’ dié wat opstaan uit die dood
2024-01-17"Vir ’n kunsmatig-intelligente entiteit wat geprogrammeer is om byna alles te voorspel, het die konsep van verrassing soos ’n klein vonkie towerkuns gevoel in ’n andersins data-gedrewe wêreld."
Vogelgedichten / Voëlgedigte deur Benno Barnard, vertaal deur Daniel Hugo
2024-01-15Hierdie gedigte is nog nooit voorheen gepubliseer nie. Dis Benno Barnard se eie werk en verskyn met sy toestemming. Daniel Hugo het die gedigte vertaal en sy vertalings verskyn ook met Barnard se toestemming op LitNet.
