Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Persverklaring: Skrywersverblyf wink vir opkomende skrywers van fiksie en niefiksie in 2024
2024-02-19Die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en NB-Uitgewers kondig met trots die opkomende skrywers van fiksie en niefiksie aan wat gekies is om in 2024 deel te neem aan hul Bosberg-boekskryf-mentorskapprogram.
Nuwe jaar
2024-02-14"Soos die son op die eerste dag tog weer onder gaan
draai ek om en laat my witvlag sak.
Daar is geen teken dat die gety gaan draai
in môre se gedruis moet ek verhoudings paai."
(Tot) we(d)ersiens
2024-02-14"Die donker slaaploosheidskringe om die groot oë, die dubbelken, die ronde kop, die breë nek, die welige krulhare.
Onmiskenbaar hy.
Onmiskenbaar my pa."
My Engel van bo
2024-02-14"’n ster het verskiet en in my hart geval
met ’n vreemde warmte wat oor my spoel
kon ek jou sagte ontwaking van liefde voel"
Ek's oek kallit
2024-02-14"Preek julle dan nie oor
diversity nie?
Of gaan julle my die hele tyd
critique?"
The lost diaries of Tiyo Soga
2024-02-09"It is not easy, waiting for fair sailing weather, permanently watching for the winds to turn."
LitNet | STAND theatre review workshop: Alberto Smit’s review of Jessie, die man en die maan (final version)
2024-02-08"Carlo Daniels has the ability to make you giggle at the naivety of young love, and a few moments later rip your heart out with a powerful expression of grief." | This review is Alberto Smit’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND theatre review workshop: Kwanele Nyembe's review of Around the fire (final version)
2024-02-08"Written as a series of monologues, the play includes elements of poetry, dance and song. These are not added as mere theatrical devices, but employed instrumentally as functioning agents for the story." | This review is Kwanele Nyembe’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND theatre review workshop: Jane Mpholo's review of Ijoloba (final version)
2024-02-08"The production design itself became a silent storyteller, shaping the audience’s perception and enriching their understanding of the Xhosa cultural landscape." | This review is Jane Mpholo’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND theatre review workshop: Klara van Rooyen's review of Droomkraan-kronieke (final version)
2024-02-08"The scenes using physical theatre create strange tapestries akin to the moments of absurdism when dreaming, while the use of puppetry introduces an ancient magic that captures the folklore of the Karoo people." | This review is Klara van Rooyen’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND theatre review workshop: Ignus Rademeyer's review of Monsters (final version)
2024-02-08"The audience becomes part of a social experiment, rather than watching a play. This serves as a solid foundation to explore human apathy, societal responsibility and the nature of evil." | This review is Ignus Rademeyer’s final, reworked version after receiving mentor feedback as part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Candice Jantjies se resensie van Boesak (finale weergawe)
2024-02-08"Minnaar neem ons deur Boesak se uitdagende grootwordjare onder apartheid in Noorder Paarl, sy verset teen die apartheidsregime en sy worsteling met die kerk se betrokkenheid daarby, asook met sy geloof as bruin man." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Olga Leonard se resensie van The promise (finale weergawe)
2024-02-08"Die neteligheid van leë beloftes skuif soos ’n wolk oor die gehoor en dié bedryf herinner aan die doellose deurmekaarspul waarin die reënboognasie tans verkeer." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Cathy Hugo se resensie van Hoerkind (finale weergawe)
2024-02-08"Die lang swart jas wat hy op die verhoog gedra het, simboliseer hierdie 'swart hond'. Wanneer dit met hom goed gegaan het, het hy die swart jas afgegooi." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Jeani Heyns se resensie van Ontelbare 48 (finale weergawe)
2024-02-08"Ons beleef Pretorius se teatrale gedaanteverwisseling soos wat hy sy gesig wit verf in een van Johan se monoloë." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Paul Kammies se resensie van Tsekmate (finale weergawe)
2024-02-08"Tsekmate issie net textually jarring, maa dit gryp aan jou sintuie as well; jou bene sidder as ’n trommel geslaan is, die reuk van ’n sigaret laat jou voel asof jy langs die karakters sit." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
