Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
O oervaders, o oermoeders, dis tyd
2024-05-16"maar hoe pluis jy ooit die statistiek en taal uit jou prehistoriese verskiet?
o oervaders o oermoeders"
Leef met die einde in sig
2024-05-16"nou ervaar ek die broosheid in jou vingers
wanneer jy skryf oor die sterblom wat wink"
Ek sien nie Jesus nie
2024-05-16"Hy is die weg nie jy nie,
Hy is die waarheid nie jy nie,
Hy is die lewe, nie jy nie."
elegie vir Pájaro
2024-05-16"En ek kan om my lewe te red
geen sin maak van die patroon
geweef in die lyn
tussen jou dood
en myne"
Sketse van liefde
2024-05-02"trap sag wanneer die liefde verbygaan
wanneer dit stilstaan om geteken te word"
Nostalgietoer
2024-04-24"Iewers in Pretoria
onder ’n Jakarandaboom
omring met pers bloeisels
bons my hart van vreugde"
bətər kom•mu•ni•ka•sie
2024-04-17"die leser staar skouerophalend en apaties
ondersoekend na die verwronge beeldspraak."
Stilsteen
2024-04-17"in statuur verdwerg tot binnelandse hange, rys die Magalies se sekondêre klowe,
haar voortydse hellings smagtend na reën."
