
Foto: Canva
’n Karakterstudie
Ek het jou in my outobiografie
as ’n soort hoofkarakter geskep,
maar jy het my noukeurig gelees
en my uit jou lewe geskryf.
0
Foto: Canva
’n Karakterstudie
Ek het jou in my outobiografie
as ’n soort hoofkarakter geskep,
maar jy het my noukeurig gelees
en my uit jou lewe geskryf.
0