Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
"15 jedi’s en dood in Dunoon – ’n kinderpartytjie" deur Aletta Pretorius, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-16"En daar is almal weer van vooraf op die randjie van ineenstortings. Oumie: 'Hulle gaan hom nou in Dunoon vermoor!'"
Oordele
2024-04-10"die winde het ons beroof van dialoog
wysvingers het donderbuie aangedui
nou is dit net die dou wat blinkoog rou"
Angel in scrubs
2024-04-10"We grieve the loss,
of a mentor so true,
whose warm-hearted skill
touched more than a few."
Breyten & Olga 1975
2024-04-10"’n Paar jaar gelede in ’n nanag so duister
het hy na ’n Russiese opera gaan luister
Kort daarna lag neef Breyten betower
toe Olga Korbut ’n goue verower."
"Oupa Joe" deur Michael Green, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-08"My vrou het my oupa kort voor Kersfees van 1994 vermoor. Dit was in die HF Verwoerd-hospitaal in Pretoria."
Koersvas
2024-04-03"maar die digter haal asem met elke vokaal
smag na elke klinker- en diftongmoment"
Met hierdie nuwe jaar se koms
2024-04-03"met hierdie nuwe jaar se koms
wil ek vuurwerke
vir jou skiet op die strand
wat helderkleurig pluim
deur die donker hemelruim"
As moeg gedaan is
2024-04-03"Ek sit in ’n smal stegie
van benoude gedagtes
oor tyd wat so jaag
al teen die berg af
al teen my hart af"
"Voor die huis was ’n appelkoosboom" deur Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-04-03"Die paradys van my kinderdae was gebou op die smart en verlies van ander mense. Ek moes seker drie jaar oud gewees het toe ek saam met my ma en my ouma en oupa uit hul ou skakelhuis in Negende Laan, Mayfair, na die nuwe buurt Triomf getrek het waar ons een van die pas geboude drieslaapkamerhuise betrek het."
"By die dood van Arthur Hollier" deur Johanna van Eeden: kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-03-27"Elke paar jaar google ek Arthur Hollier se naam, maar sonder enige sukses."
Goeie Vrydag
2024-03-27"Die grootsheid van Sy almag, dat Hý selfs die wind
gebied om in stilte voor Hom te kniel."
My skemertyd
2024-03-27"want my skemertyd het nou ru aangebreek
en ek – ék spartel
tussen die doodstyding en die nistuine
van my ámper vergete lewenspad"
“Huweliksherdenking” deur Willemien Brümmer: kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-03-20"Dit was die jaar toe sy ’n weeskind geword het."
Netwerk24 se Om te skryf-kompetisiewenners op LitNet
2024-03-20In die komende weke publiseer LitNet ’n aantal kortverhale. Hier is die agtergrond en skakels na die verhale wat reeds verskyn het.
Kolibrie en Walvis
2024-03-20"hulle deel duidelik dieselfde oeroue prinsiep
volmaak volgens skaal
en praat so saam met ons onderliggend ’n enerse voorverbale taal"
