Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Ikigai-paradoks
2024-07-11"Nou, in die swye van haar eie sfeer,
is sy slegs ’n flou oogknip ver van hom"
nogmaals ’n Kaapse ma
2024-07-11"’n paar nuwe palmbome van plastiek staan donker oor hul sterfplek"
Verbeeldingsvlug van ’n kind
2024-07-11"met reënboogverf en skilderkwas
kan ek my wêreld mooi versier…"
Hy wat stil vergaan
2024-07-11"en hy sal word nes ’n slaapwandelaar
stiller en sagter as die alleenheid in poësie"
'n Karakterstudie
2024-07-04"Ek het jou in my outobiografie
as ’n soort hoofkarakter geskep,
maar jy het my noukeurig gelees"
Reënerige four o’ clocks
2024-07-04"hier sit ek nou en dink aan jou.
nie aan jou gespattery wat sonder waarskuwing was nie,
maar aan al daai tye wat djy oorgeslaap het,
en dit snaaks genoeg elke keer oppie kop four o’ clock sonder waarskuwing gereën het."
Meer as genoeg
2024-07-04"lank vóórdat smarte tussen lelies rusplek vind
en lank vóórdat die brandende kool geblus word
sal die werklikheid agter deure gestalte verkry"
Besoeke van die koningin van die nag
2024-07-04"Vanaand het nog ’n koningin van die nag
twee geliefdes met haar skoonheid betower"
Droom
2024-06-27"Belowe my net een ding, dat tot en met daai dag kom
Sal jy tot dan toe nog saam met my in my drome rondloop?"
Ballade vir ’n geliefde
2024-06-27"soos ’n landskap verruklik
so meesterlik proe haar ballades
na koel bergpoele"
Slagoffer van omstandighede
2024-06-20"jy het geglo hy sal verander
aan daardie hoop het jy bly klou
al het jy bewus geraak
van sy liefde vir ’n ander vrou"
Ballingskap
2024-06-20"maar soms word ’n flikkering
tog waargeneem duskant kontoere
wat soos die oë van ’n ou man lyk"
Onder dorings, dissels en gras
2024-06-20"Hoe maak jy babas staan in gelid,
hierdie kindersoldaatjies oor wie ons nou bid?"
Maak my net die donkie se kakebeen
2024-06-14"Maak ’seblief vir my
dan net ’n donkie se kakebeen
om U kinners te wreek op die wat hulle seer laat kry."
