Die aarde sak

  • 3

Foto: Canva

die aarde sak
(*opgedra aan Jan Melchior Botes)

die heelal is swaar
druk af
druk
af;
die aarde stry
bly op, bly op!

die grond is bros
gee mee
gee (altyd)
mee;
die aarde sak
’n holte lê oop.

 

  • 3

Kommentaar

  • Dai gat word nooit weer heel nie. Mens verlang altyd! Mens leer net om met die gat saam te lewe.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top